Simonsberg ,Named after Governor Simon vd Stel.Founder of Stellenbosch,1679.

tour_photos_com_020_320x240.jpg

Comments

  1. Kobie en Martie Kruger
    June 23rd, 2014 at 10:40AM

    Dit was fantasties om saam met jou die wynkelders te besoek. Dankie vir die persoonlike aandag wat jy aan ons elkeen gegee het. Ek verseker jou as ons weer in Stellenbosch kom, sal ek fikster wees en vertrou die weer sal saamspeel sodat ek die plekke kan gaan sien wat ek glo jy ons nog wou wys maar weens my onfiksheid kon ek nie alles saam met julle gaan sien nie. Mag God jou se├źn vir die wonderlike gawe om mens se gedagtes vir verfris met die geskiednis van ons land en sy mense. Ons is terug by die huis en beplan ons volgende vakansie. Lovies, Kobie en Martie Kruger

Leave a Response

(will not be published)
(optional)
Remember Me